
Eksamenvoorbereiding is kinderspeletjies! Prent se bron: Pixabay
Is jy in graad 4 en wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaans Huistaaltoetse (vraestel 1, 2 en 3) en -memoranda wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af.
Klik op hierdie skakel om vraestelle en memoranda in een dokument in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)
Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Kommentaar
Ek soek aab Afrikaanse Taal-vraestelle vir graad 4, kwartaal 2.
Dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hi, ek soek graag alle vakke in graad 4 se vraestelle en memo's asb vir kwartaal 4.
Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van alle graad 4-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder