Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

  • 2

Prent: https://pixabay.com/photos/spring-blossom-bloom-cherry-blossom-3202111/

Dis amper tyd vir die lente-vakansie! As jy in graad 10 is, moenie toelaat dat Wiskunde vir jou hooikoors gee nie. Laai Lee-Ann West se vraestel en memo gratis hier af en laat dit jou van jou kwale genees.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

 

 

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet sal kan help! LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top