Hello
Daar is dit. Soos voorspel die kern is, "Christian thought that emerged in the early centuries often gave irrationality the status of a universal 'truth' to the exclusion of those truths to be found through reason".
Enige kritiek daarop is onwelkom volgens die desperate pogings van die twee here Henn en Comestor om enige kritiek te diskrediteer op watter manier moontlik ook al.
Maar hierdie kan nie staan nie, dit is nie hoe dit was nie, meer en dieper ondersoek word benodig.
Help!
Volgende op die lys is, Closing of the American Mind, en as Comestor in The Closing of the Western Mind iets kon kry om die ANC te kap, dan gaan daar hope in die Closing of the American Mind wees. Dit maak natuurlik nie saak dat Closing of the American Mind die VSA aanspreek in ‘n spesifieke historiese verloop en die universiteite daar ondersoek in ‘n bepaalde konteks.
Baie dankie
Wouter

