FW: Om te luister – die EU-krisis

  • 0

Hello FW

Daar is werklik geen ontwyking van my kant af nie, net die wete dat daar ’n magdom inligting oor die onderwerp is en dat dit ’n uitdaging is om dit korrek te verwoord. Hoe ook al hierdie is dalk die beste opsomming van dit deur ’n werklike kenner in die onderwerp en kan indien jy met ’n oop gemoed daarna luister die omvang en redes akkuraat verwoord. Dit blameer dit nie op slawerny en van die redes al voorheen deur jou hier aangebied.
Neem kennis, ’n “obskure” skrywer/ontleder volg:

Martin Wolf, the Financial Times chief economics commentator, examines how the world has changed since the beginning of the financial crisis four years ago.

1/2. Martin Wolf of the FT examines how the world of economics has changed since 2007 & 2/2. Martin Wolf of the FT examines how global economics needs to adapt in an uncertain world.

Daardie program kan hier gevind word.

Dit is werklik twee uitstekende programme en word aanbeveel.

’n Antwoord van my kant af kan werklik nie poog om meer te bied as wat Martin Wolf kan bied nie.

Baie dankie

Wouter

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top