FW en lobotomie

  • 0

Hello Francois

Hierdie brief van jou verwys. Dit is goed en wel om daarna te verwys en dit ’n mislukking van die wetenskap te noem. Daar gaan nie met jou verskil word deur my nie. Die geskiedenis van die mediese wetenskap het vele sulke voorbeelde. ’n Ander bekende voorbeeld is homoseksualiteit wat as ’n siekte beskou was tot ongeveer 1971 en die pad wat geloop is om dit ongedaan te maak.

Indien wetenskap dan faal, is dit korrek dat jou argument net draai om hierdie enkele voorbeeld, of is daar nog meer om te skryf waarin die mislukkings verwoord word.

Hoe sal ’n volledige geskiedenis van sukses en mislukking daarna uitsien?

Baie dankie

Wouter

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top