Elders gesien: Woorde is onnodig

  • 0

Jo Els skryf op Facebook: 

Hierdie foto het seker nie woorde nodig nie. Nie eens ’n 1000 woorde sal dit kan saamvat nie. In ons Oos-Kaapse dorp is daar buite politieke verband, met geen stoornis nie, ’n projek aan die gang om die meer armes onder armes van warm etes en bystand te voorsien. En die foto is bloot terugvoering aan die gemeenskap, nie vir skouerkloppe nie.

’n Helpende hand aan ’n bejaarde vrou. ’n Stukkie kontak. ’n Bak dik groentesop met vars brood.   

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top