Elders gesien: Video’s van skietvoorvalle by skole en universiteite in die VSA?

  • 2

Rudie van Rensburg skryf op Facebook:

Ek wonder hoe Trump sou reageer het as hy na SA vir samesprekings gekom het en Cyril het hom “verwelkom” met video’s van skietvoorvalle by skole en universiteite in die VSA?

  • 2

Kommentaar

  • Die wêreld MOES WEET wat aangaan hier! Dis nie net Afrikaners wat vermoor word nie!! WITMENSE word vermoor en werk word GEWEIER! Die wêreld moes weet en ek is bly🙏🙏🙏🙏

  • Philippus van Rensburg

    "Ek sien dit nie raak nie!" "Dit raak my nie."
    Aangeleerde ongevoeligheid, dit is waaraan ek so maklik ly.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top