Eks geskok, oor Wouter se reënliedjies!!

  • 0

Jy noem glad nie “December African Rain” nie!!

Seer sekerlik die pragtigste liefdesliedjie ooit uit Afrika uit en top 3 wat ooit in die wêreld gehoor was ...

Shaaim, kon dit seker nie oor jou hart kry om bietjie krediet te gee waar krediet, krediet waardig is nie, maar toemaar, ek verstaan, Madonna is ook blonde ... Johnny Clegg en Sipho nie, en hulle is toevallig ook die helde van grotendeels swart mense, dus hoe kan hulle ooit gerang of selfs gelys word?

Dis tog ontmoontlik vanuit die EU-perspektief ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top