Ek vra om verskoning – Johan du Plooy

  • 0

Beste Johan,

Ek vra nederig om verskoning dat ek in ’n bitsige styl jou brief beantwoord het, en erken hiermee dat dit van my kant onvanpas was en dat jy dit nie verdien het nie. Jou briewe kom in elk geval vir my deurgaans besadig en gebalanseerd voor. Ek dink eerder die Cointreau by die geleentheid van skrywe, het deur my wese gepraat. Weereens baie jammer.

Jaco Fourie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top