Jaak, hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde, vat nou maar die Mafia byvoorbeeld.
Nie lank terug nie was daar jag gemaak op hulle, en die gevoel was hulle sou uitsterf, maar nou lees ons hiervan in die Volksblad.
Lekka plek die EU ... waar alles in plek geplaas word vir die kriminele bankier, lekka ... ten spyte van die feit dat die VSA en EU talle triljoene verloor het agv finansiele korrupsie en interaksie tussen banke en regerings, het ons tot op hede nie een enkele vervolging gesien nie!!
Werklik ongelooflik!
Net in die Weste ...
Francois Williams

