Einstein-kompetisie: Willemien Calitz

  • 0

willemiencalitz300Naam: Willemien Calitz

Departement: Mediastudies

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Hoe SA media China dek itv omgewings/menseregte-kwessies. Sluit onderhoude oor sagte mag uit Beijing in.

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Universiteit Kaapstad

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top