Einstein-kompetisie: Nina Müller van Velden

  • 0

Ninavanvelden300bioNaam: Nina Müller van Velden

Departement: Nuwe Testament (Teologie)

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Bybelse voeteverhale wat hedendaagse "Godgegewe" genderstereotipes bevraagteken: Johannes 12 en 13, weer gelees.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top