Einstein-kompetisie: Lize Swartz

  • 0

LizeSwartz300Naam: Lize Swartz

Departement: Ontwikkelingstudies

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters):
Eendrag maak mag: Burgerlike innovasie as sosiale strategie teen waterskaarste – “aanry-water” tydens die huidige SA-“waterkrisis”

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Internasionale Instituut vir Sosiale Studies, Erasmus-universiteit Rotterdam 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top