Einstein-kompetisie: Léandi Steenkamp

  • 0

Leandi Steenkamp300Naam: Léandi Steenkamp

Departement: Rekeningkunde en ouditkunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Ons wil rekenmeesters en ouditeure help om die finansiële state van deeltitelkomplekse meer verstaanbaar en toeganklik te maak.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top