Einstein-kompetisie: Coert Erasmus

  • 0

Naam: Coert Erasmus

Departement: Finansies, Risikobestuur en Bankwese

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die batekwaliteit van genoteerde banke in Suid-Afrika: die effek op jou sak en die impak op die land.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Unisa

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top