Naam: Natalie Theron-De Bruin
Departement: Bewaringsekologie en Entomologie
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Ons bepaal die ekologiese dienste wat myte lewer aan proteas met betrekking tot bestuiwing en fungusverspreiding."
Navorsing is deel van ’n ... doktorsgraad.
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
•
Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!


Kommentaar
Natalie is n regte slimkop! Ek hoop haar harde werk word beloon, en glo die prys is klaar hare!
Go Talie! 🙂
Dit klink baie interessant. Ek sal graag die navorsing wil sien aan einde. Sterkte en geniet.
Hallo daar Tannie Sonja. Gaan loer bietjie hier.
Dit verduidelik so bietjie meer oor ons voedingstudies van die myte.
https://www.youtube.com/watch?v=uxA_DKtc91c
You go girl!
Geniet dit Natalie! Laat weet ons wat die navorsing se resultate opgelewer het. Jy is baie bevoorreg om te kan doen waarvoor jy lief is.
Resultate sover dui baie sterk aan dat myte wel deur die Kaapse Suikervoëls vervoer word.
Hierdie einste myte vervoer weer op hul beurt ophiostomatoid fungi rond.
Natalie jou harde werk sal beloon word en jou volgende myt wat jy ontdek moet na my vernoem word.
Natalie "Einstein" Theron-de Bruin was (en is) nog altyd hardwerkend om haar passie uit te leef!
Beslis die beste kanidaat vir hierdie prys!
You go girl ... Best of the best ...
Einstein = Eichstedt.
Daar is definitief 'n konneksie.
Wys ons waar Albert sy uitvindings gegrawe het.