Einstein-kompetisie: Charles Tait

  • 0

Charles Tait300Naam: Charles Tait

Departement: Afrikaans

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
ʼn man het ʼn pampoen gekoop vir sy verjaardag die suffelste september.50 jaar later,daai tyd klop sy vingers steeds teen die holte.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top