Dag julle!
Is enige van julle SêNetters bekend met dié webtuiste? Ek het my ’n papie gelag daarvoor. Het enige van julle stories oor SMS’se wat verkeerd uitgekom het of net so lukraak was dat jy behoorlik moes kopkrap om te verstaan wat jou oom probeer kwytraak?
Hierdie een is ’n gunsteling van my:

Geniet die Donderdag
Maggie

