DONDERDAG; 17/11/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Hallo SêNetters

Het julle al ingeskryf vir ons spreuk-kompetisie?

Daar is baie waarhede en oulik gesegdes waaraan ek kan dink, maar deesdae draai dié een (sekerlik omdat die jaar einde se kant toe staan) deur my kop:

Laat weet ons watter wyshede die lewe vir jou raakvat.

Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top