Dag SêNetters
Vandag is Wêreldvigsdag en moet die wêreld – nou meer as ooit – ag slaan op dié siekte wat ons landgenote en wêreldburgers uitroei.
Gaan loer op die VN se webblad vir skokkende statistieke oor vigsverspreiding, plak die prentjie hier onder op jou blog / Facebook-blad en dra jou rooi kruisie. Ons kanse raak beter hoe meer mense weet.

Onthou om die bekke (veral vandag) te rek.
Maggie

