DINSDAG; 29/11/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters

Hierdie tyd van die jaar is besonders moeilik vir baie mense (en diere). LitNet wil graag help so as jy van ’n welsynsorganisasie weet wat blootstelling nodig het, stuur die inligting vir ons aan en jy kan boeke wen!

Welwillendheid-fokus
Watter verdienstelike saak verdien aandag?
Wen boeke met jou brief oor organisasies wat goeie werk verrig.

Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top