DINSDAG; 06/12/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters!

Meer oor ons jongste miniseminaar:

Gender en ubuntu is met mekaar vervleg: ’n mens is net ’n mens deur ander mense. Gerrit Brand skryf in sy blog oor kritiek op die diskoers en geweld teen vroue – spesifiek dat bepaalde aspekte van dié diskoers indirek geweld teen vroue in stand kan help hou. Joan Hambidge en Anita Cloete bekyk gendergeweld.

Gaan loer en sê wat julle dink!

Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top