DINSDAG; 01/11/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters

Ek was lanklaas so opgewonde oor ’n boek! Kyk bietjie na hierdie briljante bemarkingstrategie van NB-Uitgewers. Hulle het my dubbel en dwars met hulle strategie gevang en beplan ek beslis om ’n kopie aan te skaf!

Wat dink julle daarvan?

Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top