Die wêreld stem vir SA!!

  • 0

Ek het voorspel dat SA is reeds onder die top 3 lande ter wêreld, dit blyk asof almal met MY saamstem, so lees ek in Rapport:

Nie minder nie as 3,7 miljoen toeriste het verlede maand deur Suid-Afrikaanse lughawens en grensposte gestroom. Dit is 2% meer as in Desember 2010.
Altesame 2,5 miljoen van die toeriste was buitelanders.
Dit was ’n voortsetting van die goeie oplewing in toerismegetalle in die Wes-Kaap in November verlede jaar.
Dit blyk dat die Wes-Kaap en sy besienswaardighede nog koning kraai onder toeriste.
Nagenoeg 1,2 miljoen Suid-Afrikaners is deur die lughawens en grensposte na die buiteland.
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van binnelandse sake, het met die bekendmaking van dié syfers in die afgelope week gesê die meeste toeriste was van Brittanje, Amerika en Duitsland, asook Lesotho, Zimbabwe, Mosambiek, Swaziland, Botswana, Namibië en Zambië.
Dlamini-Zuma sê haar departement se gevorderde passasiersverwerkingstelsel (APP) en bewegingbeheerstelsels (MCS) het dié syfers by lughawens en grensposte aangeteken.
Luidens vroeëre ramings van Suid-Afrikaanse Toerisme bestee elke buitelandse toeris gemiddeld R1 000 per dag in Suid-Afrika.
Dlamini-Zuma sê sy is “daarvan oortuig dat elke besoeker aan Suid-Afrika dié land se warmte, gasvryheid en uiteenlopende fauna en flora geniet.

Mmmm ... net jammer dat Afrikaanses kannie die land geniet nie!

My raad aan enige buitelander na SA, moet met GEEN wit mens praat nie, en jy sal die wonnerlikste tyd van jou lewe beleef!

Viva SA!!

Te hel met die ra(a)ssiste!!

Grawe vir jul tuisland, dis net 6 voet diep ... ons sal julle help toegooi ook!!

Francois Williams

Brief versag. – Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top