Die woord: Snoerwet

  • 0

Jan Rap et al

Daar is al baie ink gebruik om die onding wat hierdie wet is te beskryf en die meeste is in ooreenstemming oor die ongure aspekte van die wet, daarom niks oor daardie aspek van die wet.

Dit wil my voorkom of almal wat die seweuur-nuus in Afrikaans gekyk het, dalk teenwoordig was met die geboorte van ’n nuwe woord.

Snoerwet.

Dit is goed om dit te sien, dit is ’n woord wat nog nie in die woordeboek is nie, en bevestig hoe spontaan die woord ontstaan het.

Dit is nie seker of die woord sal hou nie, maar daar is dit vir nou.

Baie dankie

Wouter

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top