Die ware vyande van Suid-Afrika

  • 0

Ek het dit al baie geseg en wil dit graag weer herhaal, as jy ’n korrekte en insiggewende indruk wil kry van SA, sy mense, sy geskiedenis en sy toekoms, moet dan onder geen omstandighede met ’n witmens van SA daaroor praat nie!

Dis tragies maar dit lyk of die enigste rede vir lewe vir die blankes van SA is om SA af te kraak, om Afrika en sy mense kwaad te bewillig , en om ons wat hierdie land en kontinent waarlik liefhet, leed aan te doen en te beledig, dis al!

Praat veel eerder met een van die miljoene immigrante of leifhebbers van SA van ander lande, dan kry jy iets gebalanseerd, so lees ek.

Dus sulke mense wat die hart laat warm klop, maar die soort van wit opbraaksels van die uitvaagsels oa in NZ, of die boerebrigade by die huis, is onverkwiklik, make up your minds ... trek en los ons uit asb ... ons soek julle nie ... FOKKOF!

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top