En dan praat die ou fel spulletjie Goddeloses hier kille dinge van die verbeelding, daardie onbegrensde begrensing van die mens … wat mis die ou halfdood-spulletjie tog nie als nie!
Met die Matador van Pamplona wat steeds daar is om die storie te verhaal, want die swaard deur die hart is puur verbeelde …
Sterkte,
Kobus de Klerk

