Verskeie inheemse Suid-Afrikaanse tale is reeds volwaardige akademiese tale, maar wat van Afrikaans? Naas Engels was Afrikaans vir lank die enigste ander akademiese taal, maar talle dink dat ons agteruitboer.
Annelise de Vries gesels met Freek Robinson. Sy is die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Lees ook:
Theuns Eloff: Aftakeling van Afrikaans as akademiese taal universiteite se eie skuld