Die PCS-verskynsel vir Angus

  • 0

Dagsê Angus Die inligting oor die PCS is uiters interessant. Ek wonder of daar ook ’n aanduiding is van die stand van dié evolusieproses? Neem dit toe of nie? Ek neem aan jy word met of sonder ’n PCS gebore en dat dit onmoontlik is vir dié paar hier op SêNet wat in die opsig onderbedeeld is om ’n PCS te ontwikkel en dat hulle maar genoeë daarmee sal moet neem om in hulle verbeeldingswêreld voort te leef? Groete Panda 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top