Die mite van Cornelius Henn

  • 0

Beste Cor

Jou baie goeie skrywe oor mites verwys.

Jy is reg met jou definisie van mite, want dis hoe dr Danie Goosen en Johann Rossouw van die FAK dit verstaan en gebruik.

Jou skrywe was puik en pragtig, en verdien nog baie meer as ’n boekprys.

Dit verdien ’n monument.

Ran Doodt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top