Die hef aan wat voorlê vir Brittanje ...
Ek het al voorheen hier pertinent gesê dat die grootste ineenkrimping van rykdom is wat nou voorle vir die EU, en dis al fluks op pad vir die VK!
Lees hierdie berig in die Volksblad.
Jaak, dis wat gebeur wanneer jy te veel Chiefs het en te min Indians ...
Francois Williams

