Hello
Lank terug is hierdie frase van George Steiner deur my gelees en het dit ’n besonderse indruk op my gemaak. Dit is uit die aanhef van ’n lesing deur Steiner aangebied by die Edinburgh-fees.
The meaning of words are manifold and very often contradictory.
Menigvuldig en selfs in kontradiksie.
Ingeligte deelnemers verstaan dit en sal toelaat vir daardie verskillende interpretasies om in oorweging gebring te word en so ondersoek in te stel. Die deelnemer wat nie moeite kan doen om gehoor te gee aan die nodige "nuance & scruple", sal lomp en ondeurdag met hierdie omgaan. Dit is duidelik watter rigting die haan swaai.
’n Interpretasie dui die volgende aan:
closed system
noun Thermodynamics.
a region that is isolated from its surroundings by a boundary that admits no transfer of matter or energy across it.
Daar is ook die volgende:
Main Entry: closed system (Part of Speech - Dictionary.com's 21st Century Lexicon):
Definition: a complete and seemingly unchangeable set of doctrines, ideas, or things; a self-contained system that is unaffected by outside influences. \
Dit is ondeurdag om 600 woorde oor die definisie van woorde te skryf en dan die alternatiewe interpretasies te ontken. Dit is nie duidelik of dit uit gewoon moedswilligheid is of eerder die meer waarskynlike rede, onkunde uit moedswilligheid.
Beter of duideliker as dit kan dit nie gestel word nie. Die gewone spreektaal, nogal ’n ontwykende konsep vir ’n sekere deelnemer hier.
Baie dankie
Wouter

