Die fluitspeler van Hamelin: met Zorada Temmingh en Niël Rademan

  • 0

"Die fluitspeler van Hamelin" vir jonk en oud met Niël Rademan (voorlesing) en Zorada Temmingh (orrel improvisasie).Teks: Philip de Vos. 28 November / 19:00 / Riversdal NGK Wes-Gemeente / R50 p.p. by die deur betaalbaar / Besprekings: 084 444 9238

Hierdie klassieke verhaal is spesiaal afgestof en in rym geskryf deur die woordvirtuoos, Philip de Vos. Dit word vertel deur die kabarettis, Niël Rademan en meesterlik verklank deur Zorada Temmingh. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top