Soos almal nou al weet, die verkramptes kla oor alles BEHALWE presies oor wat die probleem nou eintlik is, en daai probleem is die verkrampte se eie krampagtige siening van die wêreld!
Toe die blanke regering nog hier alles opgefok het, selfs toe was die verkrampte ongelukkig, mense soos PW Botha was glo te links en liberaal, k*****boeties en uitverkopers van die boerevolk, ons almal onthou nog die KP, en die HNP, ou Jaap marais!!
Leef die koddige ou kêrel nog?
Elk geval, toe was die NP en ou FW weer die vyand.
Vandag is dit die ANC ... wannneer gaan die verkramptes ooit verligting vind? Lyk my dis onmogentlik, selfs op die toilet met ope maag! Shaaim .. .grou julle se gat en klim dan in ... koebaai ... want julle is siek ...
Francois Williams

