Derduisende SA’ners wat dwelms smokkel
Dis ’n feit dat duisende Suid-Afrikaners betrokke is, en hulle is meestal middeljarige BLANKE vroue, maar ek hoop die wêreld het nou wakkergeskrik en sny hulle af. Lees hierdie in Volksblad.
Jaak, shaaim, dis wat gierigheid doen, die geld is NOOIT genoeg nie ... sit lekka ou sus ...
Francois Williams

