Demokrasie in die EU?

  • 0

Berlusconi vat sy goed en trap in Italië.

Okei, die knaap is ’n hanswors, maar wat volg?

’n Verkiesing, streng volgens Westerse sg standaarde?

Nee ... ’n regering word AANGESTEL uit die bloute uit!!

Op grond waarvan?

As ander lande buite die EU dit doen word sanksies ingestel, en druis die wittes van die troon af oor die wonderkuur van demokrasie, maar wat gaan dan nou aan?

Is demokrasie skielik nie meer goed genoeg nie?

Geweeg en te lig gevind ...
Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top