Dawkins is aangehaal: "Most people are never going to die because they are never going to be born."
’n Nuwe boek se subtitel: The Quantum Universe: Everything that can happen, does happen, deur Brian Cox het betrekking.
Die mense wat Dawkins aanhaal, verstaan nie die kwantum-heelal, oftewel wiskundig-wetenskaplike multiversum nie, of is agter die tyd.
Alle mense wat kan gebore word – en die moontlikhede is oneindig, word gebore. Of in parallelle heelalle, of oor tyd in oneindigheid.
Ran Doodt

