Daai Hollandse

  • 0

His lecture notes and memoranda at Stellenbosch stressed that there were no biological differences between the big racial groups, and concluded that "this was not really a factor in the development of a higher social civilisation by the Caucasians.[3]

Bostaande deur dr Verwoerd, Wouter.

Selfs vandag is so 'n biologiese stelling liberaal of links vir "regse" intellektuele, sy hulle van Amerika, Amren, of Suid-Afrika, Praag.

Ek glo dieselfde as Verwoerd (ook Nederlandsgebore ...) en is deels daaroor vir alle praktiese doeleindes persona non grata by die intelligente Suid-Afrikaanse konserwatiewes wat ek ken. Dit in 2010, stel jou 1950 voor!

In sy tyd – in Suid-Afrika en Amerika – was die Nederlandsgebore Verwoerd gewis aan die links of liberale kant. Deur te dink dat swart mense ook eendag eie onafhanklike state kan bestuur en suksesvol kan industrialiseer, was gewoon in daardie tyd totaal ongewoon. Selfs nou nog ...

Dag Hammerskjold, die Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies voordat hy voortydig dood is, staan hier lewendig langs Verwoerd! Dit kan tog nie wees as Verwoerd regtig so 'n groot rassis was soos The Times gepropageer het nie?

Ek bemerk onversteekte haat teenoor Verwoerd by The Times. Emosie befomfaai logiese denke, het Verwoerd gesê.

Miskien was The Times destyds op die een of ander koverte of indirekte manier betrokke by, of bewus van die moord op Verwoerd. Dit maak vir my sin: as ek so verskriklik woedend is, wil ek ook moor!

Groete

Ran Doodt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top