Comestor se binnekamer-boeke

  • 0

Hello

Aangesien boeke nou binnekamersake is, en daarom per definisie privaat, gaan Comestor nog steeds daardie aangeleenthede hier bespreek, die spreekwoordelike lakens hier kom hang. Van wanneer is boeke veronderstel om so verskuil te wees.

Daar is ‘n kontradiksie, daardie lakens is gereeld hier gehang, daar word net nie daarvan gehou as dit kritiseer word nie.

Om te kla dat kritiek onaangenaam is op ‘n openbare forum is net te dik vir ‘n daalder.

Vir die rekord en dit moes sekerlik al lankal aangespreek gewees het, In Praise of Doubt verwys, die boek is deur my gekoop na die sogenaamde bespreking aangebied deur Comestor. Die boek is gelees en na dit die brief geskryf waarin dit aangespreek word gestuur is vir publikasie.

Die metode is nie die van Henn, wat al sy argumente uit Wikipedia put nie of Comestor wat belangrike inligting uitlaat in die aanbieding van ‘n boek, soos In Praise of Doubt nie.

Dankie

Wouter

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top