Chess Chess
Refrein
Chess Chess x2
Kan Jy Nou Sien, Ek is By Mekaar? X4
1ste vers
Ek is maal, Jelle moet verstand
Ek is dom, Jelle moet verstand
Ek is a young black, Jelle moet verstand
Ek het nie job nie, Jelle moet verstand
Ek het nie geld nie, Jelle moet verstand
Ek hou van suip, Jelle moet verstand
Ek hou van rook, Jelle moet verstand
Ek hou van dance, Jelle moet verstand
Die lewe is swaar, Jelle moet verstand
Daar is nie geld nie, Jelle moet verstand
My bokkie soek geld, Jelle moet verstand
My kind soek geld, Jelle moet verstand
My ouma is dood, Jelle moet verstand
My oupa is dood, Jelle moet verstand
Moenie baie praat nie, Jelle moet verstand
Refrein
2de vers
Kom nader jy
Kom kyk man jy
Kom luister jy
Waar doe gaan jy
Ek soek jou jy
Net gou man jy
Eet gou man jy
Kom kry man jy
Stap uit man jy
Gaan weg man jy
Jy jy is maal jy
Drink klaar man jy
Refrein
Instrumente
Refrein
![]() |



