Foto: Canva
Cavin Solly Smith
mag djy vry wees tussen die sterre
mag djy juig sonder om moeg te word
mag die man in die maan vir jou pinksterliedere sing
mag die son die koue nagte vir jou uitbrand
en mag die wolke saans jou slaap sag maak
0