LitNet Eerste Slukkie | First Sip
Soos enige goeie drankie bekoor ’n goeie boek vanaf die eerste slukkie.
Like a good beverage, a good book holds promise from the first sip.
LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes
2017-02-09LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Brett Michael Innes se Sink, in Afrikaans vertaal deur Elna van der Merwe.