Frederick “Fritz” Joubert Duquesne was ? avonturier “par excellence”, uiters aantreklik, intelligent, sterk en fris gebou, en in sy 76 jare, nooit getroud nie. Hy was Pres Theo Rooseveldt (VSA) se persoonlike jag-instrukteur, was vlot in Afrikaans, Nederlands, Engels, Duits, Frans en Spaans. Legende het dit dat hy die een was wat die Krugermiljoene versteek het. Bekend as die Black Panther, het hy in die VSA ‘n spioenasienetwerk opgebou, wat inligting aan Duitsland verskaf het. Hy is ook met die “Yster Kruis” deur Hitler vereer.
Vir die volle verhaal, lees:

