Bokomo-brekfisbrief; 28/11/09: Nog oor mans en vroue

  • 0

Daar is verskeie mense wat die laaste tyd weer praat oor die verskil tussen die geslagte. Op 'n ligter trant dink ek tog die meisies moet dalk besorgd wees as hulle mans soos hierdie begin optree.

Lekker dag meisies (en mans)!

Flerrie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top