Armenië is 'n klein landjie aan die oostekant van Turkye. 'n Duitse vriend vertel my hy het daar getoer, en dis een van die bes bewaarde geheime. 'n Wonderlike land met baie om te sien en 'n ryk kultuur. Nou het ek 'n bietjie ge-Google, en ek sien Armenië se hoofstad is Yerevan.
Jirre, Van, jy kan mos nie in dié koue kortbroek dra nie!
Kleinboer


