Binnegoed

  • 0

Foto: Canva

Binnegoed

vi jare het ek myself in ander se probleme begrawe
en nou is ek op soek na allie botox
om al hierdie plooie op my hart en gevriet
vrek te skiet
die giftonge rondom my noem my nege jaar trug se melk- en kaasklong
toe ek nog agtien en simpel was
en nou is ek net nog ’n oujongman
vi wie die dertigs met stywe piele oppie horison staan en inwag

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top