Willemien Rust

Willemien Rust is 'n liedjieskrywer en sanger en junior-lektrise in Frans.

Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen

Marli van Eeden, Willemien Rust, Ayẹni Ọlájídé, Yusuf Balogun Gemini Onderhoude 2019-04-30

"Ek sukkel eintlik nog steeds om ons creative output te definieer: ek dink dis waarskynlik iets in die lyn van poësie-ontmoet-lirieke wat deur instrumentele musiek ondersteun word. Maar ek dink die onderskeidende eienskap van ons projek lê eintlik in die kombinasie van Afrikaans en Yorùbá: ons moedertale wat teenoor mekaar, maar ook langs mekaar staan."

Fotostaatmasjien Oorgeklank: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Jude HarpStar, Willemien Rust Musiek 2018-11-07

"Die siftingsproses wat die gedigte aanbetref, het toe eintlik baie vinnig gebeur. Ons het binne die eerste paar maande ’n hele paar oorspronklike toonsettings gedoen en ook die liedjies waarna Bibi direk in haar gedigte verwys, op ons manier geïnterpreteer."

"Un silence de plomb/’n Doodse stilte": ’n Gesprek met Willemien Rust oor hierdie liedjie

Annie Klopper, Willemien Rust Musiek 2018-02-28

"So al wat ek gevoel het ek prakties kon doen om die warboel van emosies te verteer, was om ’n liedjie daaroor te skryf."

Top