Wentzel Lombard is 21 en is in Harrismith gebore, waar hy ook in 2011 graad 12 voltooi het aan Harrismith Christian Academy. Hy is tans besig met sy tweede jaar in dramastudie aan Oakfields College in Pretoria. Om stories te vertel is sy groot passie.
Naomi Bruwer, Wentzel Lombard2013-12-11Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Wentzel Lombard, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.