Wanda Olivier

Wanda Olivier woon op ’n kleinhoewe in Onderstepoort buite Pretoria.  Gesamentlik het sy en haar man vyf kinders waarvan vier dogters en een 'n seun en hulle het ook ses kleinkinders. Sy was vyf-en-twintig jaar lank 'n lid van die polisie. 'n Kortverhaal van haar het onlangs in 'n tydskrif verskyn. 

Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen: ’n lesersindruk

Wanda Olivier Lesersindrukke 2021-04-23

"Ek beveel hierdie boek aan vir enigeen wat durf het."

Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n lesersindruk

Wanda Olivier Lesersindrukke 2020-12-08

"Ek beveel hierdie boek aan. Nie net vir die jeug nie, maar ook vir ’n breër groep lesers."

Top