"The Rose" deur Tswai Pieterse
2012-12-21 What am I suppose to donow that I am left without a muse?
Where am I suppose to go?
Where does one go from here?
"Oyster" by Tswai Pieterse
2012-12-21 Spaces and placesand pink little oysters
I am one, come be one
"I Don't Like You (The crush)" by Tswai Pieterse
2012-12-21 My love is like stormy weatherit comes and it goes with a blow
I am not enchanted by you
nor your charms or your handsome ego
"Hierdie is 'n Illegal Dumping Site" deur Tswai Pieterse
2012-12-21 Ek ry grondpad in die Vrystaat en my hart is aan die brandwant die wêreld is mooi en die grasvelde rooi
en ek is trots op hierdie land.
"Die Wolf Hou Haar Dop " deur Tswai Pieterse
2012-12-21 Dis amper na twaalf, die donker uurDie ritme van die nag lok met sy plesier
Die wolf hou haar dop
"40ste Verjaarsdag Partytjie (Die Boere Blues)" deur Tswai Pieterse
2012-12-21 Dis ? 40ste verjaarsdag partytjie in die kontreien almal het van ver af gery
Almal was genooi en almal was daar
gekom om te bly
